Kavango Stereo

Die stasie wat die musiek speel wat "saak" maak.



Ons sal voortaan nie meer gebruik maak van n Facebook blad en groep nie, daar sal eersdaags iets anders beskikbaar word vir ons luiteraars.

Program Rooster ...Geniet ons programme

Neem asb kennis dat die rooster opgestel word op Namibiese / SA tyd
Nuwe rooster sal geplaas word sodra beskikbaar



Na die stasie die laaste tyd nie so goed gevaar het nie, het dit weer begin optel, goeie musiek bring luisteraars, dis tog maar waarvoor n radiostasie gaan nie waar nie, en sonder luisteraars is daar nie n stasie nodig nie.
Baie Dankie aan almal wat inskakel en die musiek geniet.



Skenkings Welkom.

Dit kos geld om n stasie op die lug te hou, en dit is n klomp werk wat daaragter is.
As daar besighede is wat belangstel om n donasie te maak / programe te borg sal ons u beloon met advertensie tyd op die stasie
U kan self die advertensie maak, of ons sal een vir u vervaardig na u smaak en gereeld of volgens u voorskrifte speel.

Kontak Piet Muller : piet@kavangostereo.com


Kavango Stereo ..n Unieke stasie soos die naam

Kavango Stereo speel "Outoppie" musiek, lekker "Oldies", Boeremusiek, Afrikaans wat lekker op die oor kom groei, en soms sommer net lekker jolige musiek om u dag korter en veel aangenamer te maak. Ons saai 24/7 uit, maar op die oomblik slegs Woensdae, Vrydae en Saterdae aande lewendig, maar met jou as luisteraar aan ons kant is alles moontlik en groei sal ons groei tot n volwaardige stasie waar ons heeldag omroepers aandiens het. Omroepers lewer hierdie diens gratis omdat hulle van musiek hou, kom ondersteun ons dus - jy sal nie spyt wees nie.

Kavango Stereo is n Internasionale Internet Radio stasie, oorwegend Afrikaans, lekker jolig soms maar is gebaseer op Christelike beginsels ja, en opereer vanuit Namibia, met omroepers ook in Suid Afrika en in die toekoms elders - Ons doel: Om jou as luisteraar te dien met puik musiek binne ons neergelegde musiek smaak. Ons meng onself nie in met poletiek of persoonlike christelike oortuigings nie. Musiek beslaan 99% van alle lugtyd. met n oordenking om u dag op n gesonde noot af te skop, en Sondae n preek.


Player Links - kliek op die speler van u keuse - "save" dit iewers veilig - "rename" na Kavango Stereo.pls ( as dit pls was ) -en gebruik dit om mee te luister:

Winamp, iTunes Windows Media Player Real Player QuickTime Web Proxy

Shoutcast Andriod App

Andriod App
Kliek en dit sal self begin aflaai asb.
Luister Skakels


Kontak ons: ....of gesels sommer net...Jy is welkom


Eienaar : Piet Muller Epos: piet@kavangostereo.com Sel: +264 81 657 0202

Vriende van die stasie:



In need of a Website?


Webhost Namibia has everthing you need. On promotion until end of October 2018 N$800 per page, Setting up a WordPress website ECommerce ready: N$1000.00 (Hosting N$300.00 per month). Hosting for smaller websites from as little as N$200 per month - .com domain’s from N$250 per year.
Visit our webpage at : http://webhost-na.com , we build responsive SEO optimized websites and we supply hosting and domains.
Contact us at support@webhost-na.com